Inpas

NG Gemeente Goudkop

 
NG Gemeente Goudkop
Tuisblad Inligting Goudkorrels Jeug Kleingroepe Skakels Projekte Fotos
Bookmark Eredienste Kategese Jaar Program Vind ons Leesrooster

Groep vir 60+:

  Die groep, is 'n aksie vir senior lidmate,  gaan steeds van krag tot krag met heerlike byeenkomste wat gereël word. Daar is 'n hegte band wat hierdie groep lidmate bymekaar hou en dit maak dat hulle vir mekaar omgee en mekaar ondersteun. Naas die maandelikse byeenkomste ondersteun hulle mekaar deurentyd in krisisse en deel hulle in mekaar se vreugdes.

Kontakpersoon: Mev Ansie van Staden (Sel) 083 2876 576 


Tuisblad | Inligting | Goudkorrels | Jeug | Kleingroepe | Skakels | Projekte | Fotos | Eredienste | Kategese | Jaar program | Leesrooster