Inpas

NG Gemeente Goudkop

 
NG Gemeente Goudkop
Tuisblad Inligting Goudkorrels Jeug Kleingroepe Skakels Projekte Fotos
Bookmark Eredienste Kategese Jaar Program Vind ons Leesrooster

Ons heg groot waarde aan kleingroepbediening in Goudkopgemeente.
Ons het  selgroepe (omgeegroepe) in die gemeente waarby lidmate kan inskakel. Gesinne of enkelpersone kan inskakel by 'n groep.

Indien jy wil inskakel by so 'n groep kan jy die vorm invul en ons sal teugkom na jou toe met die nodige gegewens.

Meld hierso aan om deel te word van 'n selgroep

Van:    
Man Naam: Ouderdom:
Vrou Naam: Ouderdom:

Ek/ons wil by een van die volgende groepe inskakel:
Gedurende die dag: Aandgroep: Enkel senior lede: Senior pare:  
Enkelouers: Gen "Xers" (19-35jr):

Is daar kinders in die gesin wat ook wil inskakel JA NEE
Merk waar van toepassing ivm ouderdomme van kinders
                    Voorskool
                    Laerskool
                    Hoërskool

e-pos adres
Huis tel:
Selfoon:

of epos: nggoudkop@lantic.net

Tuisblad | Inligting | Goudkorrels | Jeug | Kleingroepe | Skakels | Projekte | Fotos | Eredienste | Kategese | Jaar program | Leesrooster