Sound Cloud Preek Youtube Preek Facebook Blad Goudkorrels Noodfonds Indien u ‘n byrdae tot ons noodfonds wil maak om te help nood verlig kan u die betaling in ons bankrekening maak met verwysing NOODFONDS. Baie dankie. Ons bankbesonderhede: NG Klerksdorp-Goudkop, Absa, takkode 632005, Rekeningnommer 950580984. Ds. Johan Brink, voorsitter van die Sinodale Bestuurskommissie van die Goudland Sinode lewer verslag van hul vergadering op 20 Oktober 2020. Gaan lees self die besluite van die Goudland Sinode oor selfdegeslagverbintenisse (SGV) en die verklaarde geskil met die Algemene Sinode insake die 2019 SGV-besluit, op die gemeente se webblad www.nggoudkop.co.za Algemene Sinode insake SGV-besluit.